Taalwet
ONSUKSESVOLLE APPÈL UITSPRAAK OOR TAAL VAN WETGEWING SOOS GELEWER DEUR DIE APPÈLHOF OP 10 MAART 2016
My beste was nie goed genoeg nie.
Sien onderaan die uitspraak ter inligting maar die sterk obiter opmerkings in paragrawe 34 en 35 het die gevolg dat
A) Al die ongeveer 65 hoofwette, wat vroeër in Afrikaans gepubliseer is en nou in Engels en in ander tale gewysig is, reggestel moet word;
B) Die gebruik op Amptelike Talewet, wat drie tale voorskryf, welke die Departemente dan kies, moet minstens in daardie drie gekose tale die wette publiseer.
My standpunt dat subartikel 6(3)(a) van die Grondwet se “vir regeringsdoeleindes” nie die publisering van wetgewing insluit nie, maar uit amptelikheid voortspruit is myns insiens misverstaan in paragraaf 29 van die uitspraak. My stukke was in Afrikaans gedoen hoewel ek ? vertaalde Engelse kopie elektronies ingedien het, weet ek nie of dit ooit gebruik is nie.
Op hierdie stadium is ek uitgeput en het ek nog nie gedink om dit na die Konstitusionele Hof te neem nie: ook te midde van die wins in a & b hierbo wat hierdie uitspraak tot gevolg het.
3 May 2016
Nuutste oor Vrystaatse Taalwet
7 April 2016
Nuutste oor appel na Konstitusionele Hof : taal van wetgewing.
Newest on appeal to the Constitutional court: language of legislation.
Noordkaapse taalwet / copy of the Northern Cape Use of Official Languages Act, 2013
Advies rondom ouditeurs eksamen vir die Afrikaanse Rekenmeestersvereniging
HOF AANSOEK OM REGSTELLING VAN TAALWET UITGEREIK OP 30 JANUARIE 2013
MINISTER SE ANTWOORD OP GEBREKKIGE TAALWET VAN 26 MAART 2013
PERSVERKLARING –
PERSVERKLARING –
MINISTER SE UITSTEL AANSOEK
Taalwet kry uitstel van 6 maande –
Taalwet kry uitstel van 6 maande (Engelse weergawe) –
Taalwet Wending –
Afrikaans is juis daarom lekker! –
Trots Afrikaans oortuig ANC dalk –
Bosma in SA oor taalsake nie politiek –
Engels praat met mekaar lê voor –
Wes-
Uitsluiting van Afrikaans ‘n baie groot probleem –
Afrikaans sal sterf oor jonges se taal –
SA leerlinge verkies Engels –
Taalwet het nog die Grondwet-
ANC se flater moet verwelkom word –
Taalwet skend geen reg! DIE BURGER –
Taalwet skend geen reg –
Afrikaans-
Taalgemors is hul skuld –
Taalwet skend niemand se regte –
Wet kan sy status skaad –
kykNET se Afrikaner is maar kommin –
Staan trots in ry van nasies met eie taal –



