STRYD OM VRYSTAAT TAALWET:

BITTERSOET SUKSES: PROKLAMASIE NO. 16 VAN 12 MEI 2017

  • Onsuksesvolle minagtingsbevel nadat Premier versuim om Vrystaat Taalwet voor 31 Maart 2017 ooreenkomstig die aanvanklike hofbevel van 7 November 2013 te finaliseer: Bevel van 15 September 2015
  • Regter S Ebrahim se redes vir die uitspraak van 15 September 2015.
  • Hoogste Hof van Appèl se uitspraak van 25 Mei 2017 waarin Regter S Ebrahim gelyk gegee is.
  • Hofbevel van 25 Mei 2017.
  • Aansoek om verlof om te appelleer na die Konstitusionele Hof waarin al die relevante agtergrondsfeite mooi saamgevat is.
  • Konstitusionele hof se weieringsbevel om die appèl oor kostes aan te hoor gedateer 10 Augustus 2017
  • Ongetakseerde rekening vanaf die Premier van die Vrystaat.
  • Die Wet op die Gebruik van Vrystaatse Amptelike Tale, 2017 gepubliseer in die Provinsiale Koerant van 29 Maart 2017 met nommer: 128.
  • Inwerkingstredingsproklamasie kennisgewing  No. 16 van 12 Mei 2017 waarvolgens die Wet op die Gebruik van Vrystaatse Amptelike Tale, 2017 op 1 Junie 2017 inwerking tree.