Appelhofsaak: CJA Lourens vs Speaker & Andere: 18 Februarie 2016
-
- Lees die hoofde van argument veral die historiese verloop vanaf paragraaf 28 tot 38 en oor amptelikheid vanaf paragraaf 44 tot 48, die internasionale regsposisie vanaf paragraaf 49 tot 53 en ook ʼn uiteensetting van die taal artikel in hierdie hoofde opgestel deur Cerneels Lourens.
- Aanvullende Hoofde Van CJA Lourens
- Die Parlement en die Minister van Kuns en Kultuur se hoofde van betoog
Lees Eerste en tweede respondent / Derde respondent
- Kondonasie aansoek van Appellant: CJA Lourens
- APPELSAAK: REPLIEK OFTEWEL MY SWANNESANG MET ʼn HOU OF TWEE VAN DIE KRYTVLOER!
Moet Wetgewing ook in Afrikaans en ander amptelike tale vertaal word?












