Professionele regsadvies. Persoonlike diens.

Welkom by Lourens Prokureurs

Ons glo dat elke kliënt die reg het op eerlike advies, persoonlike aandag en regsverteenwoordiging waarop hulle kan vertrou.

LOURENS PROKUREURS is gestig op 2 Oktober 1989, in Brits, Noord-Wes. Die missie van die firma is:  Om die nee van ‘n klient te brug tot ‘n ja en om saketransaksies suksesvol te realiseer. Daar is gemiddeld sowat 18 personeellede waaronder normaalweg 2 tot 3 prokureurs en 2 tot 3 kandidaatprokureurs is.

35+ JAAR VAN BETROUBARE REGSDIENS

Sedert 1989 lewer Lourens Prokureurs professionele regsadvies en persoonlike diens aan individue, besighede en instellings. Ons is daartoe verbind om elke kliënt met integriteit, kundigheid en toewyding te dien.

Ons Span

Ons span bestaan uit toegewyde regslui en ondersteuningspersoneel wat daartoe verbind is om professionele regsadvies en uitsonderlike diens aan elke kliënt te lewer. Met jare se ervaring en ‘n passie vir geregtigheid werk ons saam om praktiese, doeltreffende en resultaatgedrewe oplossings te bied.

CJA LOURENS

Prokureur / Attorney
Aktevervaardiging / Conveyance
Notaris / Notary

Monique Naude

Prokureur / Attorney

Frans Chenay

Aktetikster

Sonja Rocher

Ontvangs

Thalita Groenewald

Susan Jansen van Vuuren

Galiema Arnolds

Ons spesialiseer in die volgende regsvelde:

Siviele Sake / Civil Matters

Siviele Sake / Civil Matters

Ons bied professionele regsadvies en regsverteenwoordiging in 'n wye verskeidenheid siviele aangeleenthede. Elke saak word met die nodige sorg, vertroulikheid…
Read More
Arbeidsreg (CCMA) / Labour Law (CCMA)

Arbeidsreg (CCMA) / Labour Law (CCMA)

Ons bied regsadvies en bystand in arbeidsregtelike aangeleenthede, insluitend verrigtinge by die KVBA (CCMA) waar toepaslik. We provide legal advice…
Read More
Onderhoudsaangeleenthede / Maintenance Matters

Onderhoudsaangeleenthede / Maintenance Matters

Ons help kliënte met onderhoudsaangeleenthede, insluitend die instelling, wysiging en afdwinging van onderhoudsverpligtinge. We assist clients with maintenance matters, including…
Read More
Egskeiding / Divorce

Egskeiding / Divorce

Ons bied professionele regsadvies en ondersteuning gedurende die egskeidingsproses en verwante familieaangeleenthede. We provide professional legal advice and support throughout…
Read More
Kriminele Aangeleenthede (insluitend Borgaansoeke) / Criminal Matters (Including Bail Applications)

Kriminele Aangeleenthede (insluitend Borgaansoeke) / Criminal Matters (Including Bail Applications)

Ons bied regsverteenwoordiging in verskeie strafregtelike aangeleenthede, insluitend borgaansoeke waar van toepassing. We provide legal representation in various criminal matters,…
Read More
Bestorwe Boedels / Administration of Estates

Bestorwe Boedels / Administration of Estates

Ons help met die administrasie van bestorwe boedels en die nakoming van alle toepaslike regsvereistes. We assist with the administration…
Read More

NUUS

LANGUAGE DISCRIMINATION REFERRED TO UN HUMAN RIGHTS COMMITTEE
Boedelbeplanning (dit is gepubliseer vir Hedendaagse Romeins Hollandse Reg op P417 - 441 van 2000) Litnet April 2010
TWEE DEKADES VAN TAALAKTIVISME: GISTER, VANDAG EN MÔRE SONDER AFRIKAANS IS SUID-AFRIKA NIE DIE MOEITE WERD NIE.
UNIVERSAL DECLARATION OF LINGUISTIC RIGHTS: POZNA? POLAND CONFERENCE 28 JUNIE 2019

Gallery van Hofbevele

PREMIER - PAN - LOURENS - DRAFT ORDER - AUG 2017
Konsep Bevel Saaknommer
15 Augustus 2013 - Saak tussen CJA Lourens en Premier van Vrystaa
16 Augustus 2013 - Saak tussen CJA Lourens en Premier van Noord Kaap
Saak No: 525/13 - Saak tussen CJA Lourens en die Premier van Noord Wes
Saak No: 21229/2011 - Saak tussen CJA Lourens en Van Graan/Andere
Saak No: 12130/2013 Saak tussen CJA Lourens en Pres J Zuma
Saak No: 33653/2011 Saak tussen CJA Lourens en Minister van Justisie en Grondwetlike ontwikkeling
Saak No: 49807/2009 - Saak tussen CJA Lourens en Minister van Kuns en Kultuur
Saak No: 49807/2009 - Saak tussen CJA Lourens en Pres RSA/Andere Dokumente Deel 1 tot 11
Vlagskip-saak van Lourens Prokureurs oor Emosionele Skok.
Saak No: 276/2011 - Makola Beleggings (pty) ltd en 'n ander / Minister of Rural Development
SAAK NR LCC150/09 H Wolmarans / Minister of Land Affairs / Rural Development and Land Reform &
SAAK NR: 525/2013 12 Desember 2013 / Premier van die Noord Wes provinsie / Pan Suid-Afrikaanse Taalraad