Deurslaggewende Hofsake
Hier word hofuitsprake, regsake en ander relevante regsinligting gedeel. Die inhoud is bedoel om insig te bied in verskeie regsake en onlangse ontwikkelings.
———————————–
This page features court judgments, legal matters and other relevant legal information. The content is intended to provide insight into various legal cases and recent legal developments.
OM PRESIDENT J ZUMA TE DWING OM DIE TAALWET SE INWERKINGTREDINGSDATUM TE PROKLAMEER SOOS UITGEREIK OP 25 FEBRUARIE 2013 lees meer
Persverklaring: Zuma sleep taalvoete
LANDBOU WEEKBLAD artikel 13 April 2012 “Staat oor wanbetalling gestraf” lees meer
’n Eerste: Regering word gedwing om plaas te koop en koopprys te betaal! lees meer
Suksesvolle besoek aan Appél Hof: Regering kry pakslae by Appelhof: Moet rente op koopprys van plase aan boere betaal!
LOURENS PROKUREURS neem kandidaat prokureurs saam na Appél hof vir ekstra bloodstelling.





KONSEP-
“Waterskeidingsaak in ons regswese aangaande Emosionele skok deur Lourens Prokureurs tot in die Appélhof met sukses gevoer het.”
PC Barnard / Santam: Appélhof gepos deur Cerneels Lourens op April 15, 2010 • Volle Artikel
CJA Lourens / President van die RSA & Andere met die kruisverwysing na die taalsaak. gepos deur Cerneels Lourens op April 16, 2010
Appél gronde in dissiplinêre verhoor van AO. B. Mmatli van Brits waarin a49(2)(a) en 49(2)(b) van die Strafproseswet behandel word, veral dan in paragraaf 8 en verder. (opgestel deur Senior Advokaat Piet van Wyk in opdrag van Lourens Prokureurs).
gepos deur Cerneels Lourens op April 16, 2010 • Volle Artikel


