Welkom by Lourens Prokureurs
LOURENS PROKUREURS is gestig op 2 Oktober 1989, in Brits, Noord-Wes. Die missie van die firma is: Om die nee van 'n klient te brug tot 'n ja en om saketransaksies suksesvol te realiseer. Daar is gemiddeld sowat 18 personeellede waaronder normaalweg 2 tot 3 prokureurs en 2 tot 3 kandidaatprokureurs is.
Ons spesialiseer in die volgende regsvelde:
Siviele sake / Civil matters
Arbeidsreg / Labour Law (CCMA Matters)
Onderhoudsaangeleenthede / Maintenance Matters
Kriminele aangeleenthede (Ingesluit Borgaansoeke) / Criminal Matters (including Bail Applications)
Bestorwe Boedels / Administration of Estates
Toegang en beheer van kinders / Access and custody of children
Derdeparty-eise / Third Party Claims
Insolvensies / Insolvencies
Likwidasies / Liquidations
Hooggeregshof- en Landdroshofsake / High Court and Magistrate Court Matters
Aktes / Conveyancing (including registration of Bonds)
Kommersiele Onderhandelinge / Commercial Negotiations
Bestuur van Kommersiele Geboue / Management of Commercial Buildings
Koop- en Verkoopkontrakte / Purchase and Sale Agreements
Mineraleregte / Mineral Law
Eiendomsontwikkeling / Property Development
Opstel en registrasie van Trusts / Setup and registration of Trusts
Registrasie van Bk’s en Maatskappye / The Registration of Cc’s and Companies
Huweliksvoorwaardekontrak / Antenuptial
Invorderings / Collections of debt
Boedelbeplanning / Estate Planning
LANGUAGE DISCRIMINATION REFERRED TO UN HUMAN RIGHTS COMMITTEE
OPEN
Radio Pretoria | Radio opname van die publisering van wetgewing in al 11 amptelike tale saak.
SAFM | Radio opname van die publisering van wetgewing in al 11 amptelike tale saak.
E Nuus - 2014-08-19 | Publisering van wetgewing in al 11 amptelike tale: "Dit is 'n grondwetlike plig!"
Boedelbeplanning (dit is gepubliseer vir Hedendaagse Romeins Hollandse Reg op P417 - 441 van 2000) Litnet April 2010
UNIVERSELE VERKLARING VAN TAALREGTE: POZNA? POLE KONFERENSIE 28 JUNIE 2019
UNIVERSAL DECLARATION OF LINGUISTIC RIGHTS: POZNA? POLAND CONFERENCE 28 JUNIE 2019�.
15 Augustus 2013 - Saak tussen
CJA Lourens en Premier van Vrystaat
Saak No: 525/13 - Saak tussen
CJA Lourens en die Premier van Noord Wes
16 Augustus 2013 - Saak tussen
CJA Lourens en Premier van Noord Kaap
Saak No: 21229/2011 - Saak tussen CJA Lourens en Van Graan/Andere
Saak No: 12130/2013 Saak tussen CJA Lourens en Pres J Zuma
Saak tussen CJA Lourens en Minister van Justisie en Grondwetlike ontwikkeling
Saak No: 49807/2009 - Saak tussen CJA Lourens en Pres RSA/Andere
Saak No: 49807/2009 - Saak tussen CJA Lourens en Minister van Kuns en Kultuur
Vlagskip-saak van Lourens Prokureurs oor Emosionele Skok.
Saak No: 276/2011 - Makola Beleggings (pty) ltd en 'n ander / Minister of Rural Development
H Wolmarans / Minister of Land Affairs / Rural Development and Land Reform & Others
12 Desember 2013 / Premier van die Noord Wes provinsie / Pan Suid-Afrikaanse Taalraad
PREMIER - PAN - LOURENS - DRAFT ORDER - AUG 2017
We are aware of an email that is being sent to various recipients under our firm name. It looks like a demand for the payment of monies.
PLEASE NOTE THAT THE EMAIL IS NOT BEING SENT FROM OUR FIRM.
Please do not open the attached document or pay over any moneys.
Ons is bewus van n e-pos wat aan verskeie mense gestuur word onder ons firma se naam. Dit blyk dat die ontvanger aangemaan word om gelde te betaal.
NEEM ASSEBLIEF KENNIS DAT DIT NIE VANAF ONS FIRMA KOM NIE.
Moet dus asseblief nie die dokument open of enige fondse oorbetaal nie.