© 2017 LOURENS PROKUREURS

Developed by: Virtual Web Solutions

TUIS ZADAR 2016 PROFIEL WERKSTERREINE HOFSAKE TAALREGTE DOKUMENTE KONTAK ONS
TUIS ZADAR 2016 PROFIEL WERKSTERREINE HOFSAKE TAALREGTE DOKUMENTE KONTAK ONS
Share on Facebook Share on Twitter Share via e-mail Print

Taalregte

ONSUKSESVOLLE APPÈL UITSPRAAK OOR TAAL VAN WETGEWING SOOS GELEWER DEUR DIE APPÈLHOF OP 10 MAART 2016


My beste was nie goed genoeg nie.

 

Sien onderaan die uitspraak ter inligting maar die sterk obiter opmerkings in paragrawe 34 en 35 het die gevolg dat

A) Al die ongeveer 65 hoofwette, wat vroeër in Afrikaans gepubliseer is en nou in Engels en in ander tale gewysig is, reggestel moet word;

B) Die gebruik op Amptelike Talewet, wat drie tale voorskryf, welke die Departemente dan kies, moet minstens in daardie drie gekose tale     die wette publiseer.

 

My standpunt dat subartikel 6(3)(a) van die Grondwet se “vir regeringsdoeleindes” nie die publisering van wetgewing insluit nie, maar uit amptelikheid voortspruit is myns insiens misverstaan in paragraaf 29 van die uitspraak.  My stukke was in Afrikaans gedoen hoewel ek ? vertaalde Engelse kopie elektronies ingedien het, weet ek nie of dit ooit gebruik is nie.

 

Op hierdie stadium is ek uitgeput en het ek nog nie gedink om dit na die Konstitusionele Hof te neem nie: ook te midde van die wins in a & b hierbo wat hierdie uitspraak tot gevolg het.

Taal:

=======================================================================================================================

3 May 2016

Nuutste oor Vrystaatse Taalwet


7 April 2016

Nuutste oor appel na Konstitusionele Hof : taal van wetgewing.

Newest on appeal to the Constitutional court: language of legislation.


Noordkaapse taalwet / copy of the Northern Cape Use of Official Languages Act,  2013

Advies rondom ouditeurs eksamen vir die Afrikaanse Rekenmeestersvereniging

HOF AANSOEK OM REGSTELLING VAN TAALWET UITGEREIK OP 30 JANUARIE 2013


MINISTER SE ANTWOORD OP GEBREKKIGE TAALWET VAN 26 MAART 2013

Deel 1

Deel 2


AANSOEK OM PRESIDENT J ZUMA TE DWING OM DIE TAALWET SE INWERKINGTREDINGSDATUM TE PROKLAMEER SOOS UITGEREIK OP 25 FEBRUARIE 2013

PERSVERKLARING - ZUMA SLEEP TAALVOETE

PERSVERKLARING - 13 Junie 2012

 

MINISTER SE UITSTEL AANSOEK

Dokument 1

Dokument 2

Dokument 3

Dokument 4

Engelse weergawe

Taalwet kry uitstel van 6 maande - 13 Maart 2012

Taalwet kry uitstel van 6 maande (Engelse weergawe) - 13 Maart 2012

Taalwet Wending - 8 Maart 2012

Afrikaans is juis daarom lekker! - 7 Maart 2012

Trots Afrikaans oortuig ANC dalk - 7 Maart 2012

Bosma in SA oor taalsake nie politiek - 23 Februarie 2012

Engels praat met mekaar lê voor - 7 Februarie 2012

Wes-Kaap sal hof toe oor taal - LUR - 7 Februarie 2012

Uitsluiting van Afrikaans 'n baie groot probleem - 10 Februarie 2012

Afrikaans sal sterf oor jonges se taal - 9 Februarie 2012

SA leerlinge verkies Engels - 8 Februarie 2012

Taalwet het nog die Grondwet-kwalifikasies - 8 Februarie 2012

ANC se flater moet verwelkom word - 4 Maart 2012

Taalwet skend geen reg! DIE BURGER - 4 Februarie 2012

Taalwet skend geen reg - 4 Februarie 2012

Afrikaans-aktiviste dreig staat met hof - 3 Februarie 2012

Taalgemors is hul skuld - 3 Februarie 2012

Taalwet skend niemand se regte - 3 Februarie 2012

PERSVERKLARING - Uitgeruik deur Cerneels Lourens: Voorstel van die regering oor die Taalwet. Verpas die ANC die versoeningstrein? - 3 Februarie 2012

Wet kan sy status skaad - 2 Februarie 2012

kykNET se Afrikaner is maar kommin - 30 Januarie 2012

Staan trots in ry van nasies met eie taal - 31 Januarie 2012

Wat word van die vakbondfunksie en multi-dissiplinêre praktyke in die nuwe regsdienste wet?

BESLISSING 10 MAART 2016