© 2017 LOURENS PROKUREURS

Developed by: Virtual Web Solutions

TUIS ZADAR 2016 PROFIEL WERKSTERREINE HOFSAKE TAALREGTE DOKUMENTE KONTAK ONS
TUIS ZADAR 2016 PROFIEL WERKSTERREINE HOFSAKE TAALREGTE DOKUMENTE KONTAK ONS
Share on Facebook Share on Twitter Share via e-mail Print

STRYD OM VRYSTAAT TAALWET: BITTERSOET SUKSES: PROKLAMASIE NO. 16 VAN 12 MEI 2017


  1. Onsuksesvolle minagtingsbevel nadat Premier versuim om Vrystaat Taalwet voor 31 Maart 2017 ooreenkomstig die aanvanklike hofbevel van 7 November 2013 te finaliseer: Bevel van 15 September 2015
  2. Regter S Ebrahim se redes vir die uitspraak van 15 September 2015.
  3. Hoogste Hof van Appèl se uitspraak van 25 Mei 2017 waarin Regter S Ebrahim gelyk gegee is.
  4. Hofbevel van 25 Mei 2017.
  5. Aansoek om verlof om te appelleer na die Konstitusionele Hof waarin al die relevante agtergrondsfeite mooi saamgevat is.
  6. Konstitusionele hof se weieringsbevel om die appèl oor kostes aan te hoor gedateer 10 Augustus 2017
  7. Ongetakseerde rekening vanaf die Premier van die Vrystaat.
  8. Die Wet op die Gebruik van Vrystaatse Amptelike Tale, 2017 gepubliseer in die Provinsiale Koerant van 29 Maart 2017 met nommer: 128.
  9. Inwerkingstredingsproklamasie kennisgewing  No. 16 van 12 Mei 2017 waarvolgens die Wet op die Gebruik van Vrystaatse Amptelike Tale, 2017 op 1 Junie 2017 inwerking tree.

Taal: