© 2017 LOURENS PROKUREURS

Developed by: Virtual Web Solutions

TUIS ZADAR 2016 PROFIEL WERKSTERREINE HOFSAKE TAALREGTE DOKUMENTE KONTAK ONS
TUIS ZADAR 2016 PROFIEL WERKSTERREINE HOFSAKE TAALREGTE DOKUMENTE KONTAK ONS
Share on Facebook Share on Twitter Share via e-mail Print

Mentor dokument 1 van 2017

Mentor dokument 1 van 2017:


John C Maxwell is een van my belangrikste bronne van inspirasie en beveel ek aan dat julle al sy boeke probeer lees deur julle lewens en een van die baie wyshede wat hy saamvat is lewenslange eie toerusting of te wel “lifelong continuous development/ learning”. Verder dat elke dag belangrik is: Today matters. Dan moet elkeen ‘n eie lewensprogram, minstens elke week /maand van selfgroei (“self-growth”) opstel. Jy moet nooit arriveer nie, maar jou julle lewe is ‘n reis om jouself te verbeter om ook jou medemens en jou omgewing positief te beïnvloed. Hy is ook ‘n Christen. Ek hoop dit interesseer julle en onthou een van my spreuke is, wat ek uit die Duits kry,: elkeen is sy eie geluksmid!


Probeer elke twee maande 'n goeie boek lees en 'n goeie gesprek met 'n intelligente opbouende persoon voer, is ook sy advies.


Dan lees ek ook gereeld vir goeie motivering die ondervermelde boek, wat aanlyn gelees kan word van Napoleon Hill en dit is uitstekend ongeag die huidige kritiek op hom.


Groete CL



John C Maxwell: http://www.johnmaxwell.com/resources/books/


Napoleon Hill:

1. The law of success in sixteen lessons: http://napoleonhill-books.com/wp-content/uploads/2014/02/The-Law-of-Success-in-Sixteen-Lessons.pdf

2. Think and grow rich: http://napoleonhill-books.com/wp-content/uploads/2014/02/Think-and-Grow-Rich-PDF.pdf

(Misleidende titel maar dit handel oor toerusting en denke oor verskeie aspekte van motiverende aard)

Kies: